Die Bybel se Weg na die Hemel (Afrikaans)

Video

October 22, 2015

Die Bybel se Weg na die Hemel

Die Bybel is rerig duidelik oor Redding. Dit is nie baseer op hoe goed jy is nie. Baie

mense dink dat as hulle baie goed is, dat hulle Hemel toe gaan gaan omdat

hulle baie goed was maar die Bybel sê, “Want almal wat gesondig het kom kort van die

glorie van God.” (Romeine 3:23) Die Bybel sê, “Dit is geskryf daar is geen regverdiges nie,

nee, nie een nie.” (Romeine 3:10) Ek is nie regverdig nie. Jy is nie regverdig nie, en as dit ons

goedheid is wat ons in die Hemel kry, gaan nie een van ons nie.

. Erken dat jy 'n sondaar is.

Die Bybel sê selfs in Openbaring 21:8, “Maar die bang en die ongelowige, die afskuwelike

en moordenaars en towenaars en hoereerders en afgod aanbidders, en alle leuenaars sal hulle

deel hê in die meer wat brand met vuur en swawel, wat die tweede dood is.” Ek

het voorheen gelieg. Almal het voorheen gelieg, so ons het almal gesondig, en ons het dinge gedoen

erger as lieg. Kom ons wees eerlik: ons almal verdien hel.

. Besef die straf vir sonde.

Maar die Bybel sê, “Maar God kommendeer sy liefde na ons, sodat terwyl ons nog

sondaars was, Christus vir ons gesterf het.” (Romeine 5:8) Jesus Christus, omdat hy ons liefhet, het gekom

na die aarde. Die Bybel sê hy was 'n manifestering van God in die vlees. God basies het 'n mens vorm

aangeneem. Hy het 'n sondelose lewe gelei. Hy het geen sonde gepleeg nie, en natuurlik, het hulle hom geslaan,

op hom gespoeg, en hom vasgenael aan die kruis. Die Bybel sê dat terwyl hy aan daardie kruis was

hy “homself ons sondes gedra het in sy liggaam aan die boom.” (1 Petrus 2:24) So elke sonde

wat jy nog ooit gedoen het, en elke sonde wat ek al ooit gedoen het - dit was asof Jesus dit gedoen het. Hy

was gestraf vir ons sondes. Toe het hulle sy liggaam geneem toe hy gesterf het, en begrawe

dit in die graf, en sy siel het afgegaan Hel toe vir drie dae en drie nagte (Handelinge

:). Drie dae later het hy weer opgestaan uit die dode. Hy het aan die disipels gewys

die gate in sy hande. Die Bybel is rerig duidelik dat Jesus vir almal gesterf het. Dit sê

dat hy gesterf het “nie net vir ons sondes nie, maar ook vir die sondes van die hele wêreld”

(1 Johannes 2:2). Maar daar is iets wat ons moet doen om gered te word. Die Bybel het daardie vraag

in Handelinge 16, “Wat moet ek doen om gered te word? En hulle sê, “Glo in die Here Jesus

Christus, en jy sal gered word, asook jou huis.” Dit is al. Hy het NIE gesê, “Sluit aan by 'n kerk,

en jy gaan gered word. Word gedoop, en jy gaan gered word. Lewe 'n goeie lewe, en jy gaan

gered word. Belei al jou sondes, en jy gaan gered word, NEE. Hy het gesê “glo.”

. Glo dat Jesus gesterf het, begrawe was, en opgestaan het vir jou.

Selfs die bekendste vers in die hele Bybel, waarvan die verwysing geskryf is op die bodem van

die koppie by “In and Out Burger.” Dit is baie bekend. Almal het al gehoor daarvan: Johannes

3:16. “Want so lief het God die wêreld gehad dat hy sy eniggebore seun gegee het sodat almal

wat in hom glo nie sal vergaan nie maar die ewige lewe sal erf.” En ewige beteken

ewige. Dit beteken verewig, en Jesus het gesê, “Ek gee aan hulle die ewige lewe, en hulle

sal nooit vergaan, en ook sal geen mens hul uit my hand uit pluk.” (Johannes 10:28)

Die Bybel sê in Johannes 6:47, “Waarlik, waarlik, ek sê aan julle, hy wat glo in my het

die ewige lewe.” So as jy glo in Jesus Christus, sê die Bybel jy het ewige

lewe. Jy gaan verewig lewe. Jy kan nie jou redding verloor nie. Dit is verewig, dit is

nimmer eindigend. As jy eers gered is, as jy eers in hom glo, is jy verewig gered, en

maak nie saak wat, jy kan nooit jou redding verloor nie.

Selfs as jy uitgaan en gaan pleeg 'n aaklige sonde, God gaan my straf daarvoor op hierdie aarde.

As ek uitgaan en iemand vandag gaan doodmaak, God gaan seker maak dat ek gestraf word, ek

gaan tronk toe, of veel erger, of die dood straf. Hoe ookal die wêreld my straf, en

God gaan seker maak dat ek selfs meer gestraf word, maar ek gaan nie Hel toe nie. Daar is

niks wat ek kan doen om Hel toe te gaan want ek is gered, en as ek hel toe gaan, dan het God gejok.

Want hy het belowe dat wie ookal glo die ewige lewe sal hê, en hy het gesê, “Wie ookal

lewe en glo in my sal nooit sterf.” Dit is hoekom daar baie voorbeelde is van

mense in die Bybel wat maar baie slegte dinge gedoen het, tog het hulle nogsteeds Hemel toe gegaan. Hoe? Omdat

hulle so goed was? NEE, dit is omdat hulle glo in die Here Jesus Christus. Hulle sondes

is vergewe. Ander mense het dalk 'n beter lewe gelei in die wêreld se oë, of miskien

het hulle rerig 'n beter lewe gelei, as hulle nie glo in Christus, dan gaan hulle

Hel toe om gestraf te word vir hulle sondes.

. Vertrou Christus alleen as jou redder.

Laat ek net afsluit op hierdie gedagte: een ding wat ek verseker en op wil bring

vandag is dat daar 'n vraag was wat gevra was aan Jesus deur een van sy disipels, en

daardie vraag was: is daar min wat gered is? Dit is 'n goeie vraag, reg?

Is meeste mense gered? Of is dit min wat gered is? Wie hier dink dat meeste mense

Hemel toe gaan - dat meeste mense in hierdie wêreld Hemel toe gaan? Raai wat die

antwoord was: hy het gesê, in Mattheus , “Gaan jy in by die reguit hek want wyd is die

hek en breed is die weg wat lei na vernietiging, en daar is menigte wat daar

ingaan want reguit is die hek, en nou is die weg wat lei na lewe, en min

gaan daar wees wat dit vind.” (Mattheus :-) Dan het hy verder dit gesê: “Nie almal

wat aan my sê, Here, Here, sal die koninkryk van die hemel binnegaan, maar hy wat die

wil van my vader doen wat in die Hemel is. Menigte gaan aan my op daardie dag sê, Here, Here, het

ons nie geprofiseer in u naam, en in u naam het ons duiwels uitgedryf, en in u naam

het ons baie wonderlike dade gedoen? En dan sal ek verkondig aan hulle, ek het jou nooit geken, verlaat

julle uit my aangesig.” (Mattheus :-)

Eerstens, die meerderheid van hierdie wêreld maak nie eens of hul in Jesus glo. Dankie tog

die meerderheid van hierdie klaskamer sê hulle glo in Jesus, maar die meerderheid van die wêreld maak

nie eens of hulle glo in Jesus. Maar God waarsku dat selfs tussen die wat maak of hulle glo

in Jesus, selfs onder die wat hom Here noem, menigte gaan sê aan hom, “Ons het al hierdie

wonderlike werke gedoen! Hoekom is ons nie gered nie!” En hy gaan sê, “Verlaat my, ek het julle

nooit geken nie.” Dit is omdat redding nie deur my toedoen is nie, en as jy jou eie toedoen vertrou

om jou te red, as jy dink jy gaan Hemel toe omdat jy gedoop is,

as jy dink, “Wel, ek dink jy moet 'n goeie lewe lei, ek dink jy moet die

gebooie gehoorsaam om gered te word, ek dink jy moet kerk toe gaan, ek dink jy moet

wegdraai van jou sondes…” As jy vertrou in jou eie toedoen, gaan Jesus eendag vir

jou sê, “Verlaat my, ek het jou nooit geken nie.”

Jy moet al jou geloof hê in dit wat hy gedoen het. Jy moet jou geloof plaas in dit wat Jesus gedoen

het aan die kruis toe hy vir jou gesterf het, begrawe was, en weer opgestaan het. Dit is jou kaartjie na

die Hemel. As jy in ander dinge glo, en jy sê, “Wel, ek gaan Hemel toe

want ek is so 'n goeie Christen, en ek doen al hierdie wonderlike dinge.” Gaan hy aan

jou sê, “Verlaat my.” Neem kennis van wat hy sê, “Verlaat my, ek het jou NOOIT geken nie.”

Hy het nie gesê, “Ek het jou geken nie.” As hy jou eers ken… onthou dat ek genoem het

voorheen: dit is nimmer eindigend dit is verewig. As hy jou eers ken, dan is jy gered verewig.

Hy gaan sê, “Verlaat my, ek het jou nooit geken nie,” want as jy Hel toe gaan, is

dit omdat hy jou nooit geken het nie. Want as hy jou eers ken, dan ken hy jou. Net soos my kinders

altyd my kinders gaan wees. Wanneer jy weer gebore word, wanneer jy sy kind is, dan is

jy altyd sy kind. Jy mag dalk die swart skaap van die familie wees. Jy mag dalk iemand wees wat

baie deur God gedisiplineer word op hierdie aarde. Jy kan jou lewe hier onder opneuk, maar

jy kan nie redding opneuk nie. As jy eers gered is, dan is dit gedane sake. Dit is die hoof

ding wat ek wil oordra aan julle oor die eind tyd, en ons het rerig net 'n paar minute

vir vrae omtrent beide redding of die eind tyd.

Liewe Jesus, ek weet dat ek 'n sondaar is. Ek weet ek verdien om Hel toe te gaan.

Maar ek glo dat u gesterf het aan die kruis vir my en weer opgestaan het. Red my asseblief op hierdie oomblik

en gee aan my die ewige lewe. Ek vertrou slegs op u, Jesus. Amen.

 

 

 

mouseover