Pous Francis is Te Liberaal Selfs vir Meeste Katolieke

Afrikaans Blog

12 Julie, 2016



"Indien iemand homoseksueel is en hy is opsoek na die Heer en hy het goeie intensies, wie is ek om te oordeel?" was Pous Francis se beroemde stellings rondom homoseksualiteit. Die waarheid is, selfs die meeste Katolieke vind die huidige pous te liberaal.

Pous Francis letterlik Omhels Sodomiete

Die volgende is 'n uittreksel vanuit die Washington Post Artikel, 8 van Pous Francis se Mees Liberale Stlling waar ons die pous se reaksie gegee word ten opsigte van transseksualiteit:

"In 'n stil gereëlde vergadering by die Vatikaan, het Francis vir Diego Neria Lejarraga, 48, verwelkom. Gebore 'n vrou, het Lejarraga later 'n prosedure ondergaan om 'n transseksuele man te word. Eens genoem "die duiwel se dogter" deur 'n plaaslike priester in sy tuiste Spanje, het Lejarraga vertroosting gesoek van Francis in 'n vergadering privaat bevestig deur Vatikaan amptenare. Francis het beide Lejarraga en sy verloofde genooi na die Vatikaan vir 'n ontmoeting. Toe Lejarraga die pous gevra het of hy 'n plek in die kerk het, het die pous blykbaar geantwoord met 'n omhelsing." Gaan Diego Gaan! (Hel toe) Want jy sien, volgens Pous Francis, gaan selfs ateïste Hemel toe.

Die Katolieke Kerk Verander Vinnig

In 'n ander Washington Post artikel, het Pous Francis versoek vir die insluiting van homoseksueles in die samelewing, deur te sê dat hy geen reg het om te 'oordeel' nie beklemtoon die verskil tussen die vorige pous, Benedict, en die huidige pous, Francis:

"Selfs al het Benedict 'n beroep gedoen op Katolieke om "groot respek vir [homoseksuele] mense" te toon, het hy die publikasie van 'n kerk dokument oorsien wat homoseksuele inklinasies "afwykings" noem en 'n beroep doen om mans met "diep-gewortelde" homo neigings te verban uit die priesterskap. Hy sê ook dat selfde-seks huwelik 'n verraderlike gevaar tot die algemene welstand hou."

Katolisisme is 'n heidense geloof wat 'n werkings verlossing verkondig. Alle Katolieke pouse is uit die bose, maar my punt is dat Pous Francis deur so liberaal te wees, 'n teken van die tye is. Die samelewing is besig om vinnig te verander.

"1MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. 2Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, 3sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, 4verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; 5 mense wat ’n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. 6Want uit hulle is die wat in die huise insluip en arme vroue gevange neem wat met sondes belaai is en deur allerhande begeerlikhede gedryf word, 7wat altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie. 8En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so staan ook hierdie mense die waarheid teë, mense verdorwe in die verstand, onbetroubaar ten opsigte van die geloof. 9Maar hulle sal nie verder voortgaan nie, want hulle dwaasheid sal vir almal duidelik wees, soos ook dié van daardie manne geword het. 10Maar jy het my navolger geword in leer, lewenswandel, planne, geloof, lankmoedigheid, liefde, lydsaamheid, 11vervolginge, lyding, soos my te beurt geval het in Antiochíë, in Ikónium, in Listre. Watter vervolginge het ek nie al verdra nie! En die Here het my uit almal verlos. 12En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. 13Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. 14Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het, 15en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. 16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 17sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus." - II TIMÓTHEÜS3

Die volgende generasie van Katolieke mag dalk minder geneig wees om op te let as hul pous erger en erger was, maar ten minste is daar nou sekere Katolieke wat opsoek is na 'n meer bybelse alternatief. Mense dink dat harde preke mense wegskrik, maar meer gereeld, het dit die teenoorgestelde effek. Onlangs, het ek gehoor van sommige Katolieke wat 'n Baptiste kerk besoek het omdat hulle gehoor het dat die prediker hard gepreek het teen die Sodomiete.

Hierdie is 'n harde preek teen Pous Francis

Meer in die Afrikaanse

 

 

 

mouseover