1 00:00:00,000 --> 00:00:01,800 Die Bybel se Weg na die Hemel 2 00:00:01,890 --> 00:00:06,609 Die Bybel is rerig duidelik oor Redding. Dit is nie baseer op hoe goed jy is nie. Baie 3 00:00:06,609 --> 00:00:09,480 mense dink dat as hulle baie goed is, dat hulle Hemel toe gaan gaan omdat 4 00:00:09,480 --> 00:00:12,280 hulle baie goed was maar die Bybel sê, “Want almal wat gesondig het kom kort van die 5 00:00:12,280 --> 00:00:15,840 glorie van God.” (Romeine 3:23) Die Bybel sê, “Dit is geskryf daar is geen regverdiges nie, 6 00:00:15,840 --> 00:00:19,570 nee, nie een nie.” (Romeine 3:10) Ek is nie regverdig nie. Jy is nie regverdig nie, en as dit ons 7 00:00:19,570 --> 00:00:22,190 goedheid is wat ons in die Hemel kry, gaan nie een van ons nie. 8 00:00:22,320 --> 00:00:27,140 1. Erken dat jy 'n sondaar is. 9 00:00:27,320 --> 00:00:32,890 Die Bybel sê selfs in Openbaring 21:8, “Maar die bang en die ongelowige, die afskuwelike 10 00:00:32,890 --> 00:00:38,300 en moordenaars en towenaars en hoereerders en afgod aanbidders, en alle leuenaars sal hulle 11 00:00:38,300 --> 00:00:41,969 deel hê in die meer wat brand met vuur en swawel, wat die tweede dood is.” Ek 12 00:00:41,969 --> 00:00:46,219 het voorheen gelieg. Almal het voorheen gelieg, so ons het almal gesondig, en ons het dinge gedoen 13 00:00:46,219 --> 00:00:49,059 erger as lieg. Kom ons wees eerlik: ons almal verdien hel. 14 00:00:49,180 --> 00:00:52,760 2. Besef die straf vir sonde. 15 00:00:52,850 --> 00:00:57,250 Maar die Bybel sê, “Maar God kommendeer sy liefde na ons, sodat terwyl ons nog 16 00:00:57,250 --> 00:01:03,079 sondaars was, Christus vir ons gesterf het.” (Romeine 5:8) Jesus Christus, omdat hy ons liefhet, het gekom 17 00:01:03,079 --> 00:01:07,970 na die aarde. Die Bybel sê hy was 'n manifestering van God in die vlees. God basies het 'n mens vorm 18 00:01:07,970 --> 00:01:13,070 aangeneem. Hy het 'n sondelose lewe gelei. Hy het geen sonde gepleeg nie, en natuurlik, het hulle hom geslaan, 19 00:01:13,070 --> 00:01:16,860 op hom gespoeg, en hom vasgenael aan die kruis. Die Bybel sê dat terwyl hy aan daardie kruis was 20 00:01:16,860 --> 00:01:21,979 hy “homself ons sondes gedra het in sy liggaam aan die boom.” (1 Petrus 2:24) So elke sonde 21 00:01:21,979 --> 00:01:24,880 wat jy nog ooit gedoen het, en elke sonde wat ek al ooit gedoen het - dit was asof Jesus dit gedoen het. Hy 22 00:01:24,880 --> 00:01:30,009 was gestraf vir ons sondes. Toe het hulle sy liggaam geneem toe hy gesterf het, en begrawe 23 00:01:30,009 --> 00:01:35,149 dit in die graf, en sy siel het afgegaan Hel toe vir drie dae en drie nagte (Handelinge 24 00:01:35,149 --> 00:01:41,210 2:31). Drie dae later het hy weer opgestaan uit die dode. Hy het aan die disipels gewys 25 00:01:41,210 --> 00:01:46,520 die gate in sy hande. Die Bybel is rerig duidelik dat Jesus vir almal gesterf het. Dit sê 26 00:01:46,520 --> 00:01:51,229 dat hy gesterf het “nie net vir ons sondes nie, maar ook vir die sondes van die hele wêreld” (1 27 00:01:51,229 --> 00:01:56,200 Johannes 2:2). Maar daar is iets wat ons moet doen om gered te word. Die Bybel het daardie vraag 28 00:01:56,200 --> 00:02:01,469 in Handelinge 16, “Wat moet ek doen om gered te word? En hulle sê, “Glo in die Here Jesus 29 00:02:01,469 --> 00:02:05,009 Christus, en jy sal gered word, asook jou huis.” Dit is al. Hy het NIE gesê, “Sluit aan by 'n kerk, 30 00:02:05,009 --> 00:02:09,039 en jy gaan gered word. Word gedoop, en jy gaan gered word. Lewe 'n goeie lewe, en jy gaan 31 00:02:09,039 --> 00:02:12,999 gered word. Belei al jou sondes, en jy gaan gered word, NEE. Hy het gesê “glo.” 32 00:02:13,040 --> 00:02:19,120 3. Glo dat Jesus gesterf het, begrawe was, en opgestaan het vir jou. 33 00:02:19,180 --> 00:02:24,560 Selfs die bekendste vers in die hele Bybel, waarvan die verwysing geskryf is op die bodem van 34 00:02:24,569 --> 00:02:28,680 die koppie by “In and Out Burger.” Dit is baie bekend. Almal het al gehoor daarvan: Johannes 35 00:02:28,680 --> 00:02:34,830 3:16. “Want so lief het God die wêreld gehad dat hy sy eniggebore seun gegee het sodat almal 36 00:02:34,830 --> 00:02:40,150 wat in hom glo nie sal vergaan nie maar die ewige lewe sal erf.” En ewige beteken 37 00:02:40,150 --> 00:02:43,569 ewige. Dit beteken verewig, en Jesus het gesê, “Ek gee aan hulle die ewige lewe, en hulle 38 00:02:43,569 --> 00:02:47,260 sal nooit vergaan, en ook sal geen mens hul uit my hand uit pluk.” (Johannes 10:28) 39 00:02:47,260 --> 00:02:52,159 Die Bybel sê in Johannes 6:47, “Waarlik, waarlik, ek sê aan julle, hy wat glo in my het 40 00:02:52,159 --> 00:02:56,310 die ewige lewe.” So as jy glo in Jesus Christus, sê die Bybel jy het ewige 41 00:02:56,310 --> 00:02:59,920 lewe. Jy gaan verewig lewe. Jy kan nie jou redding verloor nie. Dit is verewig, dit is 42 00:02:59,920 --> 00:03:03,659 nimmer eindigend. As jy eers gered is, as jy eers in hom glo, is jy verewig gered, en 43 00:03:03,659 --> 00:03:06,379 maak nie saak wat, jy kan nooit jou redding verloor nie. 44 00:03:06,379 --> 00:03:10,560 Selfs as jy uitgaan en gaan pleeg 'n aaklige sonde, God gaan my straf daarvoor op hierdie aarde. 45 00:03:10,560 --> 00:03:14,319 As ek uitgaan en iemand vandag gaan doodmaak, God gaan seker maak dat ek gestraf word, ek 46 00:03:14,319 --> 00:03:19,099 gaan tronk toe, of veel erger, of die dood straf. Hoe ookal die wêreld my straf, en 47 00:03:19,099 --> 00:03:22,739 God gaan seker maak dat ek selfs meer gestraf word, maar ek gaan nie Hel toe nie. Daar is 48 00:03:22,739 --> 00:03:26,909 niks wat ek kan doen om Hel toe te gaan want ek is gered, en as ek hel toe gaan, dan het God gejok. 49 00:03:26,909 --> 00:03:31,920 Want hy het belowe dat wie ookal glo die ewige lewe sal hê, en hy het gesê, “Wie ookal 50 00:03:31,920 --> 00:03:35,709 lewe en glo in my sal nooit sterf.” Dit is hoekom daar baie voorbeelde is van 51 00:03:35,709 --> 00:03:40,159 mense in die Bybel wat maar baie slegte dinge gedoen het, tog het hulle nogsteeds Hemel toe gegaan. Hoe? Omdat 52 00:03:40,159 --> 00:03:43,409 hulle so goed was? NEE, dit is omdat hulle glo in die Here Jesus Christus. Hulle sondes 53 00:03:43,409 --> 00:03:48,580 is vergewe. Ander mense het dalk 'n beter lewe gelei in die wêreld se oë, of miskien 54 00:03:48,580 --> 00:03:51,180 het hulle rerig 'n beter lewe gelei, as hulle nie glo in Christus, dan gaan hulle 55 00:03:51,180 --> 00:03:53,180 Hel toe om gestraf te word vir hulle sondes. 56 00:03:53,220 --> 00:03:59,700 4. Vertrou Christus alleen as jou redder. 57 00:03:59,760 --> 00:04:02,900 Laat ek net afsluit op hierdie gedagte: een ding wat ek verseker en op wil bring 58 00:04:02,909 --> 00:04:09,170 vandag is dat daar 'n vraag was wat gevra was aan Jesus deur een van sy disipels, en 59 00:04:09,170 --> 00:04:14,390 daardie vraag was: is daar min wat gered is? Dit is 'n goeie vraag, reg? 60 00:04:14,390 --> 00:04:20,590 Is meeste mense gered? Of is dit min wat gered is? Wie hier dink dat meeste mense 61 00:04:20,590 --> 00:04:24,130 Hemel toe gaan - dat meeste mense in hierdie wêreld Hemel toe gaan? Raai wat die 62 00:04:24,130 --> 00:04:32,630 antwoord was: hy het gesê, in Mattheus 7, “Gaan jy in by die reguit hek want wyd is die 63 00:04:32,630 --> 00:04:38,850 hek en breed is die weg wat lei na vernietiging, en daar is menigte wat daar 64 00:04:38,850 --> 00:04:44,540 ingaan want reguit is die hek, en nou is die weg wat lei na lewe, en min 65 00:04:44,540 --> 00:04:50,200 gaan daar wees wat dit vind.” (Mattheus 7:13-14) Dan het hy verder dit gesê: “Nie almal 66 00:04:50,200 --> 00:04:55,270 wat aan my sê, Here, Here, sal die koninkryk van die hemel binnegaan, maar hy wat die 67 00:04:55,270 --> 00:05:00,230 wil van my vader doen wat in die Hemel is. Menigte gaan aan my op daardie dag sê, Here, Here, het 68 00:05:00,230 --> 00:05:04,770 ons nie geprofiseer in u naam, en in u naam het ons duiwels uitgedryf, en in u naam 69 00:05:04,770 --> 00:05:11,610 het ons baie wonderlike dade gedoen? En dan sal ek verkondig aan hulle, ek het jou nooit geken, verlaat 70 00:05:11,610 --> 00:05:15,760 julle uit my aangesig.” (Mattheus 7:21-23) 71 00:05:15,760 --> 00:05:19,660 Eerstens, die meerderheid van hierdie wêreld maak nie eens of hul in Jesus glo. Dankie tog 72 00:05:19,660 --> 00:05:23,840 die meerderheid van hierdie klaskamer sê hulle glo in Jesus, maar die meerderheid van die wêreld maak 73 00:05:23,840 --> 00:05:29,220 nie eens of hulle glo in Jesus. Maar God waarsku dat selfs tussen die wat maak of hulle glo 74 00:05:29,220 --> 00:05:37,160 in Jesus, selfs onder die wat hom Here noem, menigte gaan sê aan hom, “Ons het al hierdie 75 00:05:37,160 --> 00:05:41,090 wonderlike werke gedoen! Hoekom is ons nie gered nie!” En hy gaan sê, “Verlaat my, ek het julle 76 00:05:41,090 --> 00:05:45,440 nooit geken nie.” Dit is omdat redding nie deur my toedoen is nie, en as jy jou eie toedoen vertrou 77 00:05:45,440 --> 00:05:49,620 om jou te red, as jy dink jy gaan Hemel toe omdat jy gedoop is, 78 00:05:49,620 --> 00:05:52,730 as jy dink, “Wel, ek dink jy moet 'n goeie lewe lei, ek dink jy moet die 79 00:05:52,730 --> 00:05:55,870 gebooie gehoorsaam om gered te word, ek dink jy moet kerk toe gaan, ek dink jy moet 80 00:05:55,870 --> 00:06:00,780 wegdraai van jou sondes…” As jy vertrou in jou eie toedoen, gaan Jesus eendag vir 81 00:06:00,780 --> 00:06:02,520 jou sê, “Verlaat my, ek het jou nooit geken nie.” 82 00:06:02,520 --> 00:06:06,470 Jy moet al jou geloof hê in dit wat hy gedoen het. Jy moet jou geloof plaas in dit wat Jesus gedoen 83 00:06:06,470 --> 00:06:10,720 het aan die kruis toe hy vir jou gesterf het, begrawe was, en weer opgestaan het. Dit is jou kaartjie na 84 00:06:10,720 --> 00:06:12,940 die Hemel. As jy in ander dinge glo, en jy sê, “Wel, ek gaan Hemel toe 85 00:06:12,940 --> 00:06:16,580 want ek is so 'n goeie Christen, en ek doen al hierdie wonderlike dinge.” Gaan hy aan 86 00:06:16,580 --> 00:06:20,470 jou sê, “Verlaat my.” Neem kennis van wat hy sê, “Verlaat my, ek het jou NOOIT geken nie.” 87 00:06:20,470 --> 00:06:24,120 Hy het nie gesê, “Ek het jou geken nie.” As hy jou eers ken… onthou dat ek genoem het 88 00:06:24,120 --> 00:06:28,580 voorheen: dit is nimmer eindigend dit is verewig. As hy jou eers ken, dan is jy gered verewig. 89 00:06:28,580 --> 00:06:34,460 Hy gaan sê, “Verlaat my, ek het jou nooit geken nie,” want as jy Hel toe gaan, is 90 00:06:34,460 --> 00:06:38,960 dit omdat hy jou nooit geken het nie. Want as hy jou eers ken, dan ken hy jou. Net soos my kinders 91 00:06:38,960 --> 00:06:43,520 altyd my kinders gaan wees. Wanneer jy weer gebore word, wanneer jy sy kind is, dan is 92 00:06:43,520 --> 00:06:48,150 jy altyd sy kind. Jy mag dalk die swart skaap van die familie wees. Jy mag dalk iemand wees wat 93 00:06:48,150 --> 00:06:52,680 baie deur God gedisiplineer word op hierdie aarde. Jy kan jou lewe hier onder opneuk, maar 94 00:06:52,680 --> 00:06:56,740 jy kan nie redding opneuk nie. As jy eers gered is, dan is dit gedane sake. Dit is die hoof 95 00:06:56,740 --> 00:07:01,630 ding wat ek wil oordra aan julle oor die eind tyd, en ons het rerig net 'n paar minute 96 00:07:01,630 --> 00:07:06,230 vir vrae omtrent beide redding of die eind tyd. 97 00:07:06,340 --> 00:07:12,840 Liewe Jesus, ek weet dat ek 'n sondaar is. Ek weet ek verdien om Hel toe te gaan. 98 00:07:12,840 --> 00:07:19,640 Maar ek glo dat u gesterf het aan die kruis vir my en weer opgestaan het. Red my asseblief op hierdie oomblik 99 00:07:19,640 --> 00:07:27,880 en gee aan my die ewige lewe. Ek vertrou slegs op u, Jesus. Amen.